Hi Nicole,
Ons is baie gelukkig met Zane. Hy leer so baie goed en maak ons trots elke dag. Ons kon nie vir n beter skool vra as Wilro Kidz nie.
Julle is great! Die terugvoering wat ons kry van julle af is uitstekend! Baie dankie xx
Groete